Rusverstoring en GBV aan die orde van die dag

Copps 94.1 in die hoofstad het die span op hulle tone gehou met verskeie insidente wat aangemeld is. ‘n Ongeluk het gelei tot verskeie ander oortredings en dit blyk ook dat vroue wat die slagoffers is van geslagsgebaseerde geweld steeds versuim om hul aanvallers aan die pen te laat ry. Francois Lottering was aan diens.