Russiese troepe is dan nog daar – NAVO

Die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie, NAVO, sê hy het nog nie ‘n de-eskalasie van Russiese grondtroepe op die grens met Oekraïne gesien nie. Dit volg nadat Rusland se ministerie van verdediging gister aangekondig het sommige militêre eenhede word van die grens af teruggetrek. Meer as 120 000 Russiese troepe is op die grens met Oekraïne ontplooi. NAVO se sekretaris-generaal Jens Stoltenberg sê hierdie aankondiging deur Moskou is rede tot optimisme: