Russe het hommeltuig uitgetart

Terwyl die Kremlin enige botsing met die Amerikaanse Reaper-hommeltuig ontken, sê brigadier-generaal Pat Ryder, woordvoerder van die Pentagon, die twee Russiese vegvliegtuie wat wel in die internasionale lugruim bo die Swartsee met sy hommeltuig gebots het, die tuig uitgetart het.