Russe eksploreer net, wees rustig

Daar is kommer oor voortgesette bedrywighede rondom Leonardville met die Russiese Uranium One, wat uraan soek. Terwyl die maatskappy se waterpermit opgeskort is, boor hy steeds maar, Timoteus Mufeti, die omgewingskommissaris sê dit is wettig en daar is geen rede tot kommer nie – die maatskappy is in eksplorasie-fase…