Rusland gebruik goud vir betalings, vraag styg, prys ook

Die prys van goud het gestyg weens verwagtinge dat Amerika rentekoerse gaan verlaag en verhoogde goudaankope deur sentrale banke, veral in China en Rusland. Die goudprys het sedert Maart met 20 persent gestyg en nuwe hoogtes bereik te midde van globale ekonomiese verskuiwings. Volgens ekonoom Dawie Roodt gebruik Rusland as gevolg van sanksies goud vir betalings en dit verhoog die vraag: