Rusie in ouetehuis lei tot dood na aanval met krukke

Twee bejaarde mans van 75 en 92 bly in aanhouding vir die moord op ‘n 80-jarige mede-inwoner van ‘n ouetehuis in Noordwes tydens ‘n bakleiery vier-uur die oggend. Die polisiewoordvoerder, Sabata Mokgwabone, sê die slagoffer het blykbaar gestamp teen een van die verdagtes, wat hom toe met sy krukke bygekom het. Albei verdagtes het hom toe na bewering aangerand, waarna die man dood is: