Rundu-abbatoir besing in Kavango-Oos streeksrede
Die landbou-ministerie het die Rundu-abattoir in 2023 voltooi, nadat al in 2017 in werking moes gewees het. Meatco bedryf die abattoir om die waardeketting in die noordelike kommunale gebied te versterk. Die abattoir, wat 110 miljoen Namibiese dollar gekos het, is ook ‘n uitvoerabattoir en sal die markte in Angola, Ghana en die Midde-Ooste bedien. Die fasiliteit kan daagliks tot 100 diere verwerk. Die goewerneur van die Kavango-Oos-streek, Bonifatius Wakudumo, gee ‘n opdatering van die abbatoir se werksaamhede tydens sy streeksrede.