Rugbykampioenskap: Damian is fiks maar Handré is nie

Daar is goeie én slegte beseringsnuus uit die Springbokkamp. Damian Willemse is weer fiks, maar ‘n ander losskakel, Handré Pollard, sal waarskynlik nie in die Rugbykampioenskap kan speel nie. Die Bokke berei tans voor vir volgende naweek se openingswedstryd teen Australië in Pretoria. SA Rugby se direkteur van rugby, Rassie Erasmus, sê al die ander spelers is fiks: