Rugby: Wêreld-0nder-20’s in Kenia en SA aangebiedJanuary 26, 2023
Rugby: Suid-Afrika gaan die volgende twee uitgawes van Wêreldrugby se onder-20 Kampioenskap in 2023 en 2024 aanbied. Wêreldrugby se onder-20 Trofee-toernooi is aan Kenia toegeken en die beste junior spelers kies vanjaar koers na Afrika. Die twee kompetisies keer vir die eerste keer terug sedert die pandemie bykans drie jaar gelede toegeslaan het met die toernooie wat onderskeidelik in Suid-Afrika, vanaf 24 Junie tot 14 Julie, en in Kenia aangebied word.