Rugby: Springbokspan vir Wêreldbeker bekendAugust 8, 2023

Rugby: Die Springbok-span van 33 spelers vir die Wêreldbeker in Frankryk is bekendgemaak. Die Springbokke wil die Wêreldbeker-trofee vir die vierde keer inpalm. Kaptein Siya Kolisie sal die Bokke aanvoer. Die president van SA Rugby, Mark Alexander, maak die span bekend…