Rory gesels oor sy spelplan vir Augusta

Die viermalige kampioen Rory McIlroy sê sy gesprek met die vyfmalige wenner Tiger Woods het die noodsaaklikheid vir hom beklemtoon om die korrekte spelplan vir die Meesters op die Augusta National te hê. Die speler van Noord-Ierland gaan sy negende poging aanwend om die sesde speler te word wat al vier majors wen. McIlroy sê sy tweede plek verlede jaar het meer soos ‘n oorwining gevoel en hy hoop hy kan weer so voel wanneer hy in vanjaar se toernooi afslaan: