Roots boer vooruit – appels vertoon baie goed, waarde word toegevoeg

Hoe sê hulle? ‘n Appel ‘n dag… Die Roots-landbouplaas by Stampriet boer vooruit met verskeie eksperimente en appels is een van die landbouprodukte wat uitgetoets word. Volgens Salomon Kalondo vorder die proewe goed en nog bome word binnekort geplant, vir Namibië se eie appels…

En dit gaan nie net oor aanplant nie, Roots wil ook waarde toevoeg soos sy chilli-sous projek kan getuig…