Rolprentmaker? Daar’s geld vir jou…

Die Namibië-rolprentkommissie nooi plaaslike rolprentvervaardigers uit om voorstelle vir speelfilms, kortfilms of dokumentêre programme in te dien. Die kommissie sal kreatiewe werke in lewendige aksie- of animasieformaat vir die 2024/2025-befondsingsiklus aanvaar. Shoki Kandjimi, die inligtingsministerie se woordvoerder, het meer.