Rolex sluit in SA, dis ‘n slegte ekonomiese aanwyser
Rolex sluit sy kantoor in Sandton na 76 jaar in Suid-Afrika. Die maatskappy sê die sluiting is genoodsaak deur ‘n verandering in die mark wat nie meer sy teenwoordigheid in die buurland regverdig nie. Ekonoom Salomo Hei het in reaksie hierop op sy sosiale media gesê dit wek kommer omdat Rolex ‘n toonaangewende ekonomiese aanwyser van welvaart is en dat daar ‘n positiewe verband tussen rykdom en buitelandse beleggings is en as Rolex sluit, beteken dit dat die mark nie meer lewensvatbaar vir die produk is nie. Hy verduidelik…