Roemenië se verkiesing nietig verklaar na Russiese inmenging
Roemenië se Konstitusionele Hof het die uitslag van die eerste ronde van die presidentsverkiesing twee weke gelede nietig verklaar. Calin Georgescu het die eerste ronde gewen. Die feitlik onbekende verregse Navo-skeptikus het voorheen steun uitgespreek vir die Russiese president, Vladimir Putin. Die hof sê die beslissing is gedoen om die korrektheid en wettigheid van die verkiesingsproses te verseker nadat gedeklassifiseerde inteliggensiedokumente besonderhede gegee het van Russiese invloed.Roemenië se Konstitusionele Hof het die uitslag van die eerste ronde van die presidentsverkiesing twee weke gelede nietig verklaar. Die proses begin nou van vooraf en ‘n nuwe datum sal bepaal word. Calin Georgescu het die eerste ronde gewen. Die feitlik onbekende verregse Navo-skeptikus het voorheen steun uitgespreek vir die Russiese president, Vladimir Putin. Die hof sê die beslissing is gedoen om die korrektheid en wettigheid van die verkiesingsproses te verseker nadat gedeklassifiseerde inteliggensiedokumente besonderhede gegee het van Russiese invloed op sosiale media.Roemenië se Konstitusionele Hof het die uitslag van die eerste ronde van die presidentsverkiesing twee weke gelede nietig verklaar. Calin Georgescu het die eerste ronde gewen. Die feitlik onbekende verregse Navo-skeptikus het voorheen steun uitgespreek vir die Russiese president, Vladimir Putin. Die hof sê die beslissing is gedoen om die korrektheid en wettigheid van die verkiesingsproses te verseker nadat gedeklassifiseerde inteliggensiedokumente besonderhede gegee het van Russiese invloed.