Rishi stoei voort, weier om op te gee
In Brittanje word daar landswyd veldtogte gehou om stemme te werf wanneer kiesers op 4 Julie na die stembus gaan. Die Tories is ver agter in die peilings maar, premier Rishi Sunak sê hy sal tot op die laaste baklei om sy pos te behou.