Rhino Momma kry nog ‘n weesrenostertjie

Rhino Momma-projek is weer genader om na ‘n weesrenostertjie om te sien. Dit volg na ‘n witrenosterkoei haar haar een dag oue verskalfie verwerp het, maar later ‘n ouer kalf gesoog het. Die weesrenostertjie word nou saam met die ander weeskalfie Lilly vetvrye melk met die bottel gevoer. Die renostertjie het ook ‘n naam gekry. Jaco Muller van die projek is aan die woord.