Reuse-dieselbesparing: SA is 191 dae beurtkragvry

Suid-Afrika is nou 191 dae sonder beurtkrag. Eskom skryf dit toe aan sy Opwekking-bedryfsherstelplan, wat jaar-tot-jaar 11,51 miljard Suid Afrikaanse rand in dieselkoste bespaar. Die woordvoerder Daphne Mokwena sê die Energie-beskikbaarheidsfaktor het verbeter tot 63,2 persent en die voortgesette verbetering in die opwekkingsvloot se prestasie word ook toegeskryf aan versnelde instandhouding: