Retoriek oor SA kiesstelsel is gevaarlik

Die buurland se politieke ontleder Amanda Gouws waarsku teen onlangse retoriek wat Suid-Afrika se verkiesingstelsel in twyfel trek, en sê dis gevaarlik. Haar reaksie volg op stellings deur oudpresident Jacob Zuma en die ANC se voormalige sekretaris-generaal, Ace Magshule, wat bespiegel het oor die moontlikheid van verkiesingsbedrog en kommer oor die verkiesingsproses uitgespreek het. Gouws sê sulke uitlatings hou ‘n bedreiging in vir die demokrasie: