Republikeine, VSA, het nuwe leierskap nodig – Pence

Die voormalige Amerikaanse vise-president Mike Pence is van mening dat die Amerikaanse Republikeinse Party nuwe leierskap nodig het. Die eerste belangrike stemming vir die party se leierskap vind Donderdag in Iowa plaas en alle aanduidings is dat Donald Trump sal in die deelstaat sal wen. Pence sê dis nie net die party was nuwe leierskap nodig het nie.