Repokoers sal kospryse verder opstoot

Verbruikers word gewaarsku oor die uitwerking van voedselprysstygings ná die verhoging van die Reserwebank in Suid-Afrika se terugkoopkoers. Voedselprysinflasie sal na verwagting tot 6,1 persent in die buurland styg wat natuurlik Namibiese verbruikers sal raak. Die handelsmerk- en reputasiebestuurder van KFC in Suid-Afrika, Andra Nel, sê voedsel-onsekerheid in die buurland is steeds baie hoog:

Sy sê hoë voedselpryse het ‘n langtermynuitwerking op kinders: