Repokoers onveranderd op 7,75%

Die repokoers is vanoggend onveranderd gelaat op 7,75 persent na die vergadering van die monetêre beleidskomitee wat Dinsdag plaasgevind het. Die goewerneur Johannes !Gawaxab het die aankondiging gemaak en die redes daarvoor so uiteengesit.