Repokoers: BoN beweeg te stadig, koers moet styg

Reaksie word ontvang op IJG Sekuriteite se berekening dat ‘n verbetering in buitelandse reserwes ‘n geleentheid kan bied vir die Bank van Namibië om op ‘n minder aggressiewe koersverhogingsiklus te bly in vergelyking met Suid-Afrika. Tans is die sentrale bank ‘n persentasie-punt agter die buurland terwyl die Namibiese dollar gekoppel is aan die buurland se rand. Die plaaslike ekonoom Gabriel Erastus, sê die Bank van Namibië beweeg te stadig.

Met die repokoers wat op 14 Junie aangekondig word, sê Erastus ‘n verhoging is broodnodig…