Reisigers by Kaapstad-lughawe beskerm

Kaapstad-owerhede sê verskeie wetstoepassers is na die Kaapstad Internasionale Lughawe ontplooi om die veiligheid van besoekers en reisigers na en van die lughawe te verseker, as deel van owerhede se reaksie op die nasionale stilstand. Dit was ‘n besige oggend by die stad se rampbestuursentrum in Goodwood van waar die optogte via kringtelevisie-netwerk gemonitor word. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in die Moederstad, Fritz Platt het meer…