Reis met twee paspoorte onwettigMay 21, 2021

Die Namibiese Minister van Binnelandse Sake, Immigrasie, Veiligheid en Sekuriteit maan Namibiërs teen die gebruik van twee paspoorte. Volgens die Ministerie is dit onwettig om met twee paspoorte te reis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *