Rehoboth se krag môreoggend afNovember 8, 2021

Rehoboth-inwoners word ingelig dat daar môreoggend vanaf nege-uur ‘n kragonderbreking sal wees. Gebiede wat geraak sal word is Blok A, F, G en gedeeltes van Blok B en D. Die kragonderbreking is as gevolg van herstelwerk aan kraglyne na skade Vrydag en Saterdag deur wind aangerig is. Die skakelbeampte van die Rehoboth-dorpsraad, Desiree Theunisen, vra verskoning vir enige ongerief.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *