Regter moedig inentings vir bejaardes aan
Veteraan-regter Hans Fabricius van die Pretoria-hooggeregshof het sy Covid-19-entstof ontvang. Hy deel sy ervaring en raai mense ouer as 60 aan om ingeënt te word.