Regter: Amunime moet regsverteenwoordiger kry
Regter Ramon Maasdorp het vandag in die Windhoekse hoërhof beslis dat die omstrede aktivis Michael Amushelelo vir hom ‘n regsverteenwoordiger moet kry in die geldwasserysaak. Die saak handel nie oor die klagte nie, maar is die aansoek van die aanklaer-generaal om Amushelelo se bates te bevries. Sy prokureur, Sisa Namandje het hom aan die saak onttrek. Maasdorp het die saak tot 31 Augustus uitgestel en Amushelelo beveel om eerder ‘n regsverteenwoordiger te kry as hom homself te verdedig. Aktivis Simon Amunime het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en of Amushelelo ‘n prokureur kan bekostig…