Regering sit verkrygingstelsel onder vergrootglasSeptember 25, 2023
Die finansministerie het aangekondig aan dat hy ‘n omvattende beoordeling van Namibië se verkrygingstelsel gaan doen. Die doel hiervan is om die doeltreffendheid van die regering se openbare verkrygingstelsel en sy bydrae tot die land se breër ontwikkelingsdoelwitte te verbeter. Die ministerie se woordvoerder, Wilson Shikoto, verduidelik: