Regering sal weerloses in winter bystaanMay 31, 2021
Die Namibiese eerste minister, Saara Kuugongelwa Amadhila, het besonderhede bekendgemaak wat die regering op die oomblik doen om kwesbare lede van die gemeenskap in die winter by te staan. Sy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.