Reën vannag, môre op pad

Die bekende Namibiese weerkenner George van der Merwe sê hy verwag redelik goeie neerslae van môre af, met reënval wat ook in die westelike dele van die Hardap-streek kan voorkom. Maar, hy voeg by, dit is steeds kleiner buie.