RedForce bly – Stad Windhoek

RedForce is weereens in die nuus na die bohaai laasjaar om die skuld-invorderingsmaatskappy te verwyder. Katutura se inwoners het ook verlede week, met die ondersteuning van Ally Angula opgeruk en die maatskappy se verwydering geëis. Die onder-burgermeester van Windhoek Joseph Uapingene het by ‘n perskonferensie vanoggend gesê sy eie skuld-invordering was te duur…