Reddingstaakmag vir maatskappyeApril 15, 2021
‘n Taakspan om wetgewing in verband met bankrotskap te evalueer en ondersoek word saamgestel om besighede by te staan in die toekoms. In sy Staatsrede maak President Hage Geingob melding van besigheidsredding om werkskepping te ondersteun.