ReconAfrica reageer op Unesco se eise op verslagJuly 27, 2021

Reaksie word ontvang op die kommer wat die wêreldbewaringskomitee van Unesco uitgespreek het oor die toekenning van olie-eksplorasie-lisensies in omgewingsensitiewe gebiede in die Okavangorivier se opvangsgebied in noord-wes Botswana en noord-oos Namibië. Unesco het ‘n verslag aangevra van beide Namibië en Botswana waarin die sosiale en ander invloede van die eksplorasie beoordeel word. Die oorsigverslag moet op 1 Februarie volgende jaar voorgelê word. Kosmos 94.1 Nuus het met ReconAfrica se direkteur van kommunikasie Ndapewoshali Shapwanale gepraat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *