Reaksie op wet wat valse aantygings van verkragting, ens., kan vervolg

Reaksie word ontvang op beroepe dat daar ‘n wet geskep word om valse beskuldigings van verkragting en ander geslagsgeweld te vervolg. Daar is talle male wat veral vroue wraak neem deur sulke aantygings te maak wat mans se reputasies kan verwoes. Die voormalige ombudsman en advokaat, John Walters, sê dit is nie so eenvoudig nie omdat daar bewyse moet wees dat dit doelbewus was… hy verduidelik.