Reaksie op verlaging van repokoers na 7%

Reaksie word ontvang op die verlaging van die repokoers na 7 persent. Die goewerneur van die sentrale bank Johannes !Gawaxab het die aankondiging gemaak. Ekonoom Robert McGregor van Cirrus in die hoofstad het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.