Reaksie op SARB rentekoers-verhoging

‘n Suid-Afrikaanse ekonoom het gereageer op die Suid-Afrikaanse Reserwebank wat die terugkoopkoers met 25 basispunte tot 4,25 persent verhoog het. Die bank het sy verwagtinge vir ekonomiese groei tot twee persent vir 2022 verhoog vanaf 1,7 persent by die Monetêre Beleidskomitee se vergadering in Januarie. Die president van die bank, Lesetja Kganyago, het inflasie en die oorlog in Oekraïne as die grootste bedreigings uitgewys. Ekonoom Dawie Roodt …