Reaksie op repokoers-aankondiging

Reaksie word ontvang op die aankondiging deur die sentrale bank se gowerneur Johannes !Gawaxab dat die repokoers vir die volgende 60 dae onveranderd bly op 7,75 persent. Robert McGregor, ekonoom by Cirrus, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.