Reaksie op daling in brandstofprys
Reaksie word ontvang op die onverwagse verlaging in die plaaslike brandstofprys. Die Namibiese minister van myne en energie Tom Alweendo het ‘n oorverhaling van 31 sent by die pompprys van petrol aangekondig, maar daar is ook 90 dae se verligting met die verlaging in verskeie heffings en belasting op brandstof. Theo Klein van Simonis Storm het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.