Reaksie op Boris Johnson se hoë verdienste

Die voormalige Britse premier Boris Johnson is weer in die nuus. Volgens die jongste syfers wat in daardie land bekend gemaak is, het Johnson tot dusver vanjaar 4 miljoen Britse pond verdien, en dit terwyl hy steeds voordele ontvang. Die veteraan politikus en voormalige minister van gesondheid Stephen Dorrell het sy reaksie so verwoord.