Rampgereedheid? Hang van van die ramp…November 15, 2021

Namibië is onder daardie lande wat nie onlangs deur enige groot rampe geteister is nie, behalwe vir droogtes en vloede, maar gedurende hierdie moeilike tye is geen land volgens kundiges immuun teen enige ramp nie. Die Namibiese Eerste Minister Dr Saara Kuugongelwa-Amadhila sê dit hang af van watter ramp ons sou tref.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *