Ramokgopa sê beurtkrag is as gevolg van swak beplanningJuly 17, 2023
Die Suid-Afrikaanse minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, het sleutel-inligting bekend gemaak oor die voortslepende beurtkrag-uitdagings waarmee die buurland te kampe het. Hy sê tegniese tekortkominge, insluitend lekkende stoomketel-buise, was ‘n beduidende bydraende faktor tot die hoër beurtkrag-vlakke. Hy het met die media gepraat oor die vordering wat gemaak is ten opsigte van sekerheidsprobleme rondom die instelling van die energie-aksieplan. Ramokgopa erken die netwerk bly onbestendig. Hy beklemtoon swak beplanning het ‘n rol gespeel in die beurtkrag-krisis: