Ramokgopa praat oor fase agt-beurtkrag
Die buurland se minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, het herhaal dat die ANC-regering hard werk om die land se elektrisiteitskrisis op te los. Eskom waarsku fase agt-beurtkrag, met 16 uur onderbrekings in ‘n 32-uur-siklus, is hierdie winter moontlik indien meer as 18 000 megawatt verlore gaan weens gebreekte steenkoolaanlegte. Ramokgopa sê die regering sal binnekort maatreëls bekend stel om die elektrisiteitskrisis aan te spreek: