Ramokgopa: Beurtkrag kan tot ‘n einde gebring word
Die nuwe minister van elektrisiteit in die buurland, Kgosientsho Ramokgopa, sê hy is vol vertroue dat beurtkrag deur gesamentlike pogings tot ‘n einde gebring kan word. Hy het die Kusile-kragstasie in Emalahleni, Mpumalanga, besoek as deel van sy landwye toer na 14 kragaanlegte. Hy het die Kriel- en Duvha-aanlegte Maandag besoek. Ramokgopa sê hy is bewus gemaak van ‘n aantal tegniese probleme by Kusile, maar nie van korrupte aktiwiteite nie: