Ramaphosa het sy eie probleme… nie net staatskaping nie

President Cyril Ramaphosa sê ná die Zondo-verslag se ‘skandalige tydperk’, moet die stukkie Suid-Afrikaanse geskiedenis nooit herhaal word nie. Terwyl talle Ramaphosa loof vir sy aanmerkings meen die politieke ontleder professor Andre Duvenhage, dat die president sy eie uitdagings het. Hy verduidelik…