Ramaphosa het gemaan oor wetstoepassing vandag

Die Presidensie in die buurland sê dit sal vandag sake wees soos gewoonlik vir President Cyril Ramaphosa, te midde van die EFF se nasionale wegbly-aksie. Die party het sakeondernemings gedreig en gesê hulle moet sluit om plundering te vermy. In ‘n media-inligtingsessie in Pretoria het die presidensiële woordvoerder, Vincent Magwenya, gesê, Ramaphosa het wetstoepassingsagentskappe opdrag gegee om te verseker dat burgers se reg om hul gereelde en gewone sake te doen, gerespekteer word: