Ramaphosa blameer klimaatsverandering vir Oos-Kaap rampe

President Cyril Ramaphosa het inwoners van Port St. Johns in die Oos-Kaap wat deur die onlangse oorstromings geraak is, verseker ‘n bouer sal vandag begin om vir hulle tydelike strukture op te rig. Hy het gister die dorp besoek waar drie mense dood is. Ramaphosa sê die oorstromings wys klimaatsverandering is ‘n werklikheid en die regering moet beter voorbereid wees op rampe soos dié: