R40 miljard skenking aan SA – vir Eskom

Die Afrika-ontwikkelingsbankgroep gaan 40 miljard Suid-Afrikaanse rand oor die volgende vyf jaar aan Suid-Afrika skenk, om Eskom te steun in sy oorgang na hernubare energie. Die bank se president Akinwumi Adesina sê hulle werk saam met internasionale vennote, wat die G7-lande insluit, om ‘n regverdige energie-oorgangsgerief daar te stel wat Suid-Afrika sal help om minstens 390 miljard rand in te samel: