Pulmonoloog Bruwer bevestig nuwe variant in SANovember 25, 2021

Die plaaslike pulmonoloog dr. Willie Bruwer het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat ‘n nuwe, sogenaamde ‘super-variant’ van Covid in Suid-Afrika, Botswana en Hongkong bevestig is. Die B.1.1.529-variant het verskeie mutasies. Dr. Bruwer het dit so verwoord.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *