Publiek-privaat vennootskappe vir waterinfrastruktuur in SA

Water-infrastruktuur raak ‘n uitdaging in Suid-Afrika. Die Departement van Water en Sanitasie het sy verbintenis gehandhaaf om publiek-privaat vennootskappe te bevorder vir die ontwikkeling van megawater- en sanitasie-infrastruktuurprojekte in die land. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê die departement werk saam met myne in Limpopo en in die Noord-Kaap om mega-infrastruktuurprojekte in werking te stel: